Thu
Thu
Thu
Thu

George

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Wilderness

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Uniondale

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Haarlem

Thursday°C

Important numbers

Electricity044 874 3917
Water / Sanitation044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal044 802 2900
Traffic / Licence044 878 2400 / 044 801 9315
George Law Enforcement044 801 6350
GO GEORGE Call Centre0800 044 044
George Municipality Switchboard044 801 9111
Hide -
Published: 13 Sep 2017Title: 13/09/17: Water Statistics for Greater GeorgeStatus: Dam level/Damvlak - 41.21%; Rainfall/Reënval - 0.5mm; Demand 28 megalitres; Target 22 megalitres; 5 months left; Weekly dam level change 1.3%
Published: 07 Sep 2017Title: Notice of refuse removal after public holidayStatus: Please take note that refuse removal of the public holiday, Monday, 25 September will be done on Tuesday, 26 September 2017.
Published: 30 Aug 2017Title: 2C water restrictions implementedStatus: Follow this link to find out what the 2C Water Restrictions are and how it applies to you http://www.george.gov.za/sites/default/files/content_uploads/George%20Municipality%20-%20Water%20Restrictions.pdf
Published: 26 Apr 2017Title: Municipal MoneyStatus: Municipal Money is a website for ratepayers to review how municipal money is spent. Please follow the link: https://municipalmoney.gov.za/
4
Home 4Contact usShow

Weather

George
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Wilderness
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Uniondale
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Haarlem
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Electricity 044 874 3917
Water / Sanitation 044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal 044 802 2900
Traffic / Licence 044 878 2400 / 044 801 9315
George Law Enforcement 044 801 6350
GO GEORGE Call Centre 0800 044 044
George Municipality Switchboard 044 801 9111
26 July 2016

Werkers Versamelingspunt (WCP) skep 338 werksgeleenthede

Die Werkers  Versamelingspunt (WCP) projek het vir die  tweede kwaartaal van 2016,  338 werksgeleenthede geskep vir werksoekers wat daagliks tussen elke Maandag tot Saterdag daar aanmeld.

Die Werklose projek is in die lewe geroep deur die Uitvoerende Burgemeester van George weens sy bekommernis oor die groot hoeveelheid werkslose en hawelose  mans wat op George se straat hoeke staan, veral Eerste en Tweede Straat.  Die projek gee vir hierdie werksoekers hulp met die verkryging van beide tydelike en voltydse indiensneming, deur 'n plasingprogram, waar hulle gratis registreer en by ‘n gemerkte versamelpunt aanmeld.

Die Uitvoerende Burgermeester, Charles Standers doen 'n beroep op alle besigheids en/of Privaat  individuë om die Werkers  Versamelingspunt  te gebruik vir die optel van werkers weens veiligheidsredes.  Werksoekers word deurentyd aangemoedig word deur die George Munisipaliteit om by hierdie beheerde punt te vegader.

Tans is daar 868 geregistreerde werkloses opdie boeke van die beheerde punt. Die projek gaan nie net oor die versameling punt en die registrasie nie. Gesprekvoering is gehou met ‘n groep borge oor vaardigheidsopleiding en die borg van toerusting.

Die vaardighede wat beskikbaar is sluit in verwers, “fork lift” bestuurders, sweisers, masjien-operateurs en algemene werkers. Daar is 'n aantal boukontrakteurs,fabriek eienaars en privaat huiseienaars wat gereeld werkers optel vir verskeie projekte.  Een van die gereelde verwers, Jerome Mesina het verdere opleiding ontvang deur Kirsten en Tulleken en ‘n hoogtepunt vir die kwaartaal is die aanneem van dertig werkloses deur ‘n kontrakteur met die moontlikeheid van permanente werk vir twee jaar. Navrae by 044 8019173.

Op die foto is Vuyani Fatyela (Amos)  - hy werk tans by die Werkers  Versamelingspunt as tuinier.

 

Last published 26 July 2016