Fri
Sat
Sun
Mon

George

Thursday20°C
Fri
Sat
Sun
Mon

Wilderness

Thursday27°C
Fri
Sat
Sun
Mon

Uniondale

Thursday-8°C
Fri
Sat
Sun
Mon

Haarlem

Thursday4°C

Important numbers

Electricity044 874 3917
Water / Sanitation044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal044 802 2900
Traffic / Licence044 878 2400 / 044 801 9315
George Law Enforcement044 801 6350
GO GEORGE Call Centre0800 044 044
George Municipality Switchboard044 801 9111
Hide -
Published: 25 Jan 2017Title: Conville library closed until 25 March 2017Status: PLEASE NOTE THAT THE CONVILLE LIBRARY'S CLOSURE IS EXTENDED UNTIL 25 MARCH DUE TO UPGRADING AND RENOVATIONS. WE REQUEST THAT YOU PLEASE MAKE USE OF THE OTHER LIBRARIES WITHIN THE GEORGE MUNICIPAL AREA.
Published: 12 Oct 2016Title: Dam Level And Rainfall For The WeekStatus: Damvlak: 77.44 % Reënval vir die week: 1 mm (vanaf 16 Maart 2017) Dam level: 77.44% Rainfall 1 mm (since 16 March 2017)
2
Home 2Contact usShow

Weather

George
Thursday20°C
Fri
Sat
Sun
Mon

Weather

Wilderness
Thursday27°C
Fri
Sat
Sun
Mon

Weather

Uniondale
Thursday-8°C
Fri
Sat
Sun
Mon

Weather

Haarlem
Thursday4°C
Fri
Sat
Sun
Mon

Important numbers

Electricity 044 874 3917
Water / Sanitation 044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal 044 802 2900
Traffic / Licence 044 878 2400 / 044 801 9315
George Law Enforcement 044 801 6350
GO GEORGE Call Centre 0800 044 044
George Municipality Switchboard 044 801 9111
24 January 2017

Sopkombuise Kry Brandveiligheid Opleiding

Die George Munisipale sopkombuise, wat almal uit vrywilligers bestaan, kry elke jaar sedert 2014 opleiding van Working on Fire om brande in die kombuise te voorkom.

Me. Yuleen Campher, Koördineerder van die Sopkombuise by Gemeenskapsontwikkeling, sê  baie van die vrywilligers se huise het ook slegs een deur en dit kan opsigself ‘n brandgevaar inhou.

Die doel van die brandopleiding is om brande te vorokom en indien daar ‘n brand uitbreek, om die brand te vertraag totdat die Brandweer opdaag.

Campher sê die opleiding word een keer ‘n jaar gehou omdat vrywilligers hulle verlaat of daar kom nuwe mense by.

Die opleiding word gehou waar die sopkombuise aktief is, soos Thembalethu, Parkdene, Maraiskamp, Conville, Borcherds, Lawaaikamp, Rosemoor, Blanco, Rosedale, Dellville Park, Syferfontein, New Dawn Park, Pacaltsdorp, Hooggekraal, Outeniqua Stasie, Wildernishoogte, Touwsranten en Kleinkrantz. Opleiding sal in die nuwe jaar vanaf Waboomskraal tot Haarlem aangebied word.

Working on Fire focus gewoonlik op veldbrande, maar het aangebied om die opleiding aan te bied. Beeldmateriaal van informele behuising wat brand en baie vinnig afbrand word gewys en vrywilligers word gewys hoe om die brand te keer voordat dit versprei.

Vensters en deur moet toegehou word sodat suurstof nie die vuur verder laat vlam nie en  mense moet die huis en dak asook waar die vlamme is, natspuit  om te voorkom dat die brand versprei terwyl die Brandweer op pad is.

Vrywilligers word ook geleer om hul naam, adres en spesifieke besonderhede aan die brandweer kantoor deur te gee.

Vir meer inligting oor vrywilligers van sopkombuise bel Campher by 044 802 2000.

Vir enige brande bel die George Brandweerdienste by 044 801 6311.

Caption:  By die opleiding in Desember is voor van links, Juliana Botha, Provinsiale Administrateur, Working on Fire, Ann Coetzee (Blanco), Maria Laws (Blanco), Marie Jobs (Outeniqua Stasie), Yuleen Campher, Koördineerder van die Sopkombuise en Megan Buys van Blanco. Agter staan, Jessica Stuurman (Blanco), Clinton Duthie (EPWP vrywilliger), Rayganah  Rhoda, opleidingsbeampte van Working on Fire in die Wes-Kaap en Josh Hayzer (EPWP vrywilliger).

Last published 24 January 2017