Mon
Tue
Wed
Thu

George

Sunday17°C
Mon
Tue
Wed
Thu

Wilderness

Sunday28°C
Mon
Tue
Wed
Thu

Uniondale

Sunday9°C
Mon
Tue
Wed
Thu

Haarlem

Sunday5°C

Important numbers

Electricity044 874 3917
Water / Sanitation044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal044 802 2900
Traffic / Licence044 878 2400 / 044 801 9315
George Law Enforcement044 801 6350
GO GEORGE Call Centre0800 044 044
George Municipality Switchboard044 801 9111
Hide -
Published: 05 Apr 2017Title: Community invited to comment on Draft IDP and BudgetStatus: The Council of George Local Municipality invites all members of the community to comment or submit inputs in writing regarding the information pertaining to the Draft IDP and Budget before or on 8 May 2017. Please follow the link for more information: http://www.george.gov.za/download_document/2045
Published: 15 Nov 2016Title: Refuse Collection Dates April 2017Status: Please take note of the following with regards to refuse collection dates April 2017: 27/04/17 will be collected on 28/04/17 01/05/17 will be collected on 02/05/17
Published: 12 Oct 2016Title: Dam Level And Rainfall For The WeekStatus: Damvlak: 71.54 % Reënval vir die week: 2 mm (vanaf 13 April 2017) Dam Level: 71.54% Rainfall for the week: 2 mm (from 13th April 2017)
3
Home 3Contact usShow

Weather

George
Sunday17°C
Mon
Tue
Wed
Thu

Weather

Wilderness
Sunday28°C
Mon
Tue
Wed
Thu

Weather

Uniondale
Sunday9°C
Mon
Tue
Wed
Thu

Weather

Haarlem
Sunday5°C
Mon
Tue
Wed
Thu

Important numbers

Electricity 044 874 3917
Water / Sanitation 044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal 044 802 2900
Traffic / Licence 044 878 2400 / 044 801 9315
George Law Enforcement 044 801 6350
GO GEORGE Call Centre 0800 044 044
George Municipality Switchboard 044 801 9111
06 December 2016

Skadu minister virToerisme van die DA besoek George

Die Skadu minister virToerisme, Mnr James Vos DA LP, het George besoek om, ondermeer die onderskeie toerisme kantore in George en omliggende dorpe te besoek en om die nasionale doelstellings oor Toerisme, oor te dra.

Die besoek aan die Toerisme kantore is opgevolg met 'n vergadering tussen senior verteenwoordigers van die Munisipaliteite van George, Mosselbaai en Knysna en die Eden Distriks munisipaliteit waar Mnr Vos aanbiedinge gedoen het oor die toerisme mandaat op munisipale vlak. Hy het ondermeer verslag gedoen oor produk ontwikkeling en bemarkings strategieë van die bestemming. Mnr Vos het verduidelik dat deur middel van toerisme bevordering,addisionele ekonomiese geleenthede geskep sal word wat die onderskeie dorpe meer aantreklik en welvarend sal maak. Daar is ook gepraat oor die belangrikheid van roetes om die streekte bemark soos ondermeer die bekendeTuinroete.

Knysna is verteenwoordig deur die Uitvoerende Burgemeester, Eleanore Bouw-Spies en Mosselbaai deur die Onderburgemeester, Dirk Kotzé en George Munisipaliteit deur die Portefeulje raadslid vir Toerisme en Plaaslike Ekonomiese Ontwikkeling, Rdl. David Willemse en die Waarnemende Direkteur van Strategiese Dienste, Adv. Johan van Schalkwyk. Eden Distriks munisipaliteit is verteenwoordig deur Mee.Melanie Wilson en Natalie Raubenheimer.

Die verteenwoordigers by die vergadering was van voor van links op die foto: Rdl. David Willemse, Portefeulje raadslid van Strategiese Dienste, Mnr. Vos (LP), Rdh. Eleanore Bouw-Spies, Uitvoerende Burgemeester van Knysna en mnr. OkkieTerblanche, George Kiesafdelingshoofvan die DA.Agterstaan van links, Rdl. Anton Dellemijn, Portefeulje raadslid: Elektrotegniese Dienste,Mosselbaai Munisipaliteit, Rdl. Mark Furness, Portfeulje raadslid virToerisme en Plaaslike Ekonomiese Ontwikkeling, Mosselbaai,Rdl. Peter Myers, Portefeulje raadslid Plaaslike Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Knysna Munisipaliteit, Rdh. Dirk Kotzé, Uitvoerende Onderburgemeester van Mosselbaai en Rdl. Mark Willemse, Speaker van die Eden Distriks munisipaliteit.

Last published 07 December 2016