Thu
Thu
Thu
Thu

George

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Wilderness

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Uniondale

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Haarlem

Thursday°C

Important numbers

Electricity044 874 3917
Water / Sanitation044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal044 802 2900
Traffic / Licence044 878 2400 / 044 801 9315
Law Enforcement044 801 6350
GO GEORGE Call Centre0800 044 044
George Municipality Switchboard044 801 9111
Hide -
Published: 17 Oct 2018Title: GO GEORGE affected by N2 closure 18 and 22 October 2018Status: Please see details in news section of this website.
Published: 17 Oct 2018Title: CANCELLED Courtenay Street resealing update (weather depending)Status: Please note the reseal of Courtenay Street over the train scheduled for tomorrow, 18 October, and Monday, 22 October, has been postponed until later next week due to the closure of the N2 for construction work. Details to be confirmed.
Published: 17 Oct 2018Title: WATER UPDATE 17 OCTOBER 2018Status: Dam level: 69.07% (up from 67.79% last week Wednesday) Rainfall since 11 October 2018: 30.4mm Demand/usage: 26.19 megalitres (target 22Ml) Months water left: 8
3
Home 3Contact usShow

Weather

George
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Wilderness
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Uniondale
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Haarlem
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Electricity 044 874 3917
Water / Sanitation 044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal 044 802 2900
Traffic / Licence 044 878 2400 / 044 801 9315
Law Enforcement 044 801 6350
GO GEORGE Call Centre 0800 044 044
George Municipality Switchboard 044 801 9111
19 July 2016

Onwettige Storting

Impak op koste van vullisverwydering

Die onwettige storting van vullis en rommelstrooiery bly een van die grootste probleme waarmee munisipaliteite te kampe het en dit het ‘n groot impak op die koste van vullisverwydering, dus ook op die tariewe vir vullisverwydering.

Die publiek kan elke week sewe sakke vullis vir die normale weeklikse vullisverwyderingsdiens uitsit. Ten spyte van hierdie diens word vullis nog steeds op oop gronde en sypaadjies in die minder gegoede woonbuurte gestort. Die onwettige storting verg dan spesiale projekte vir daardie woongebiede. Bo en behalwe die normale, weeklikse vullisverwyderingsdiens word die volgende dienste in hierdie woongebiede gelewer.

Die woongebiede is in 16 areas verdeel, elk met sy eie bakkie kontrakteur en 9 werkers. Hulle tel slegs vullis op wat met die hand opgetel kan word. Die 16 areas is in 6 groter areas verdeel, elk met sy eie toesighouer. Die toesighouers verseker dat die bakkie kontrakteurs en hul werkers hul werk na behore doen.

Aanvullend tot hierdie diens is daar ‘n voltydse laaigraaf en 4 wipbakvragmotors wat daagliks onwettig gestorte vullis uit die woongebiede wegry. Hierdie diens werk op ‘n vooraf opgestelde program waarin alle areas ten minste een keer per maand skoongemaak word. Die CBD area het dan ook ‘n span werkers wat daagliks rommel optel.

Die totale koste van straatreiniging (uitgesluit vulliskolleksie en die bedryf van die vullisterrein, oorlaaistasie en openbare toilette) beloop jaarliks R14.6m waarvan die bakkie kontrakteurs 50% uitmaak.

Last published 19 July 2016