Thu
Thu
Thu
Thu

George

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Wilderness

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Uniondale

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Haarlem

Thursday°C

Important numbers

Electricity044 874 3917
Water / Sanitation044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal044 802 2900
Traffic / Licence044 878 2400 / 044 801 9315
Law Enforcement044 801 6350
GO GEORGE Call Centre0800 044 044
George Municipality Switchboard044 801 9111
Hide -
Published: 15 Aug 2018Title: WATER UPDATE 15 AUGUST 2018Status: Rain since 8 August: 14mm Dam level: 72.7% Demand/usage: 24.5 megalitres (target 22Ml)
1
Home 1Contact usShow

Weather

George
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Wilderness
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Uniondale
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Haarlem
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Electricity 044 874 3917
Water / Sanitation 044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal 044 802 2900
Traffic / Licence 044 878 2400 / 044 801 9315
Law Enforcement 044 801 6350
GO GEORGE Call Centre 0800 044 044
George Municipality Switchboard 044 801 9111
08 August 2018

Keep the exact amount ready for ticket on the bus

Keep the exact amount handy for ticket on the bus

The GO GEORGE bus service is appealing to passengers to keep the exact amount of money handy should they want to buy a ticket on the bus. Passengers boarding a bus with large notes like R50, R100 or even R200 to buy a R12 ticket are creating a huge challenge for the smooth operation of the system.

After the annual increase implemented on 1 July, the single ticket bought off-bus at vendors costs R10, and the multi-journey ticket (MJT) with 10 trips costs R90, offering the cheapest ride at R9 per trip. The single ticket bought on the bus was increased to R12, specifically to encourage passengers to rather buy their tickets before they board.

"Notifications inside the buses and regular communication about this topic accentuates the importance of this issue for the effective management of the system," said James Robb, GO GEORGE Manager.

"There are two reasons why we request passengers to keep the exact amount handy. Due to the security risk involved, we do not let our drivers drive around with large amounts of cash, so when someone offers a large note, the driver's cash float can be depleted very early in their shift. Secondly, it takes a lot of time to hand out change to 40 or 60 passengers while a long queue is waiting to board, a situation that causes delays to the schedule.

"Passengers are therefore strongly encouraged to buy their tickets at registered vendor shops and mobile vendors before they get on the bus, or alternatively, to at least keep the exact amount of money – R12 - ready when they buy on the bus," Robb said.

For an updated list of registered ticket vendors, passengers may visit the website, www.gogeorge.org.za, send an email to info@gogeorge.org.za, or phone the GO GEORGE Call Centre on 0800 044 044.

CAPTION:

The single ticket bought on the bus costs R12. Passengers are requested to have the exact amount ready instead of offering large notes that require a lot of change.

 

Hou presiese bedrag gereed vir kaartjie op die bus

Die GO GEORGE-busdiens doen 'n beroep op passasiers om die presiese bedrag geld gereed te hou wanneer hulle 'n kaartjie op die bus wil koop. Passasiers wat op die bus klim met groot note soos R50, R100 en selfs R200 om 'n R12-kaartjie te koop, skep 'n groot uitdaging vir die gladde werking van die stelsel.

Ná die jaarlikse verhoging wat op 1 Julie in werking getree het, kos die enkelkaartjie wat vooraf by geregistreerde verkoopspunte of mobiele verkopers gekoop kan word R10, en die multiritkaartjie met 10 ritte kos R90, wat steeds die goedkoopste keuse is teen R9 per rit. Die enkelkaartjie wat op die bus gekoop word is verhoog na R12, spesifiek om passasiers aan te moedig om liewer hul kaartjies te koop voor hulle op die bus klim.

"Kennisgewings binne die busse en baie gereelde kommunikasie oor hierdie onderwerp beklemtoon hoe belangrik dit vir die effektiewe bestuur van die stelsel is," sê James Robb, GO GEORGE-bestuurder.

"Daar is twee redes hoekom passasiers versoek word om die presiese bedrag gereed te hou. Weens die veiligheidsrisiko wat daarmee gepaardgaan, ry busbestuurders nie rond met groot bedrae kontant nie, so wanneer iemand 'n groot noot aanbied, word die bestuurder se kontantvoorraad baie vroeg op sy skof reeds uitgeput. Dit neem ook baie tyd om kleingeld uit te deel aan 40 of 60 passasiers terwyl 'n lang ry mense wag om op te klim – 'n situasie wat tot vertragings op die skedule lei.

"Passasiers word daarom sterk aangemoedig om hul kaartjies vooraf by geregistreerde verkoopspunte of mobiele verkopers te koop, of om andersins ten minste die presiese bedrag – R12 – gereed te hê wanneer hulle op die bus wil koop," sê Robb.

Vir 'n bygewerkte lys van verkoopspunte kan passasiers die webblad www.gogeorge.org.za besoek, 'n e-pos stuur aan info@gogeorge.org.za, of die GO GEORGE-inbelsentrum skakel by 0800 044 044.

ONDERSKRIF:

Die enkelkaartjie wat op die bus aangekoop word, kos R12. Passasiers word versoek om die presiese bedrag gereed te hou pleks van groot note wat baie kleingeld vereis, aan te bied.

Last published 08 August 2018