Sat
Sun
Mon
Tue

George

Friday13°C
Fri
Sat
Sun
Mon

Wilderness

Thursday32°C
Fri
Sat
Sun
Mon

Uniondale

Thursday16°C
Sat
Sun
Mon
Tue

Haarlem

Friday18°C

Important numbers

Electricity044 874 3917
Water / Sanitation044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal044 802 2900
Traffic / Licence044 878 2400 / 044 801 9315
George Law Enforcement044 801 6350
GO GEORGE Call Centre0800 044 044
George Municipality Switchboard044 801 9111
Hide -
Published: 26 Apr 2017Title: Municipal MoneyStatus: Municipal Money is a website for ratepayers to review how municipal money is spent. Please follow the link: https://municipalmoney.gov.za/
1
Home 1Contact usShow

Weather

George
Friday13°C
Sat
Sun
Mon
Tue

Weather

Wilderness
Thursday32°C
Fri
Sat
Sun
Mon

Weather

Uniondale
Thursday16°C
Fri
Sat
Sun
Mon

Weather

Haarlem
Friday18°C
Sat
Sun
Mon
Tue

Important numbers

Electricity 044 874 3917
Water / Sanitation 044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal 044 802 2900
Traffic / Licence 044 878 2400 / 044 801 9315
George Law Enforcement 044 801 6350
GO GEORGE Call Centre 0800 044 044
George Municipality Switchboard 044 801 9111
04 April 2017

GO GEORGE website talks to you now

As part of the quest to be as user-friendly and accessible to all members of the public as possible, GO GEORGE has now installed the ReadSpeaker application on their website, www.gogeorge.org.za.

This special feature supplies clear audio reading of website content by the click of a button that appears next to all the English items. The service does not include any other indigenous languages. The user can customise the feature in terms of reading speed, text-highlighting options and volume, and also has an option to download the item as an mp3 file.  

ReadSpeaker is compatible with screen-reading software and other accessibility tools used by people with limited vision. However, it has a wider application than just for people with generally accepted visual impairments, as it provides enhanced access to people that do not have high literacy skills too.

According to Jeremy Opperman, Manager of the Western Cape Government Disability Desk, ReadSpeaker is a useful convenience tool that benefits all users of the site. “The GO GEORGE website is very accessible in general for blind users. I had no difficulty navigating the site and going on any of the links provided. The ReadSpeaker feature adds an extra level of convenience to experiencing the site,” said Opperman, who has impaired vision himself. “Congratulations to GO GEORGE for paying attention to not just the access of the bus system, but the website as well.”

This visually impaired website user was impressed with the new audio feature on the GO GEORGE website.  Users can customise ReadSpeaker in terms of reading speed, text-highlighting options and volume, and also has an option to download the item as an mp3 file (see insert).

 

GO GEORGE-webblad praat nou met jou

As deel van die strewe om so gebruikersvriendelik en toeganklik moontlik vir alle lede van die publiek te wees, het GO GEORGE nou die ReadSpeaker-toepassing op hul webblad, www.gogeorge.org.za, geïnstalleer.

Hierdie spesiale diens verskaf ’n duidelik hoorbare oudio-weergawe van webbladinhoud deur op ’n knoppie langs al die Engelse items te kliek. Die diens sluit geen ander inheemse tale in nie. Gebruikers kan die toepassing aanpas by hul behoeftes in terme van leesspoed, volume en die verligting van teks, en bied ook ’n opsie om die item in mp3-formaat af te laai.

ReadSpeaker is aanpasbaar by skermlees-sagteware en ander toeganklikheidstoerusting wat deur mense met beperkte sig gebruik word. Dit het egter ’n baie breër toepassing as net vir die algemeen-aanvaarde gesiggestremdhede, aangesien dit verbeterde toegang tot inligting vir ongeletterdes ook bied.

Volgens Jeremy Opperman, bestuurder van die gestremdheid-lessenaar van die Wes-Kaapse regering, is ReadSpeaker ’n nuttige gerief waarby alle gebruikers van die webblad baat. “Die GO GEORGE-webblad is oor die algemeen baie toeganklik vir blinde gebruikers. Ek het glad nie gesukkel om deur die webtuiste te blaai nie en kon maklik by die skakels wat verskaf word, uitkom. Die ReadSpeaker-diens voeg 3’n ekstra vlak van gerief toe tot die gebruiker se ervaring van die blad,” sê Opperman, wat self beperkte visie het. “Baie geluk aan GO GEORGE dat julle nie net aandag gee aan die toeganklikheid van die busstelsel nie, maar ook aan die webblad.”

Hierdie visueelgestremde webbladgebruiker was baie beïndruk met die nuwe oudio-diens op die GO GEORGE-webblad. Gebruikers kan ReadSpeaker aanpas by hul behoeftes in terme van leesspoed, volume en die verligting van teks, en bied ook ’n opsie om die item in mp3-formaat af te laai (sien insetsel).

Last published 04 April 2017