Tue
Wed
Thu
Fri

George

Monday17°C
Tue
Wed
Thu
Fri

Wilderness

Monday28°C
Tue
Wed
Thu
Fri

Uniondale

Monday7°C
Tue
Wed
Thu
Fri

Haarlem

Monday9°C

Important numbers

Electricity044 874 3917
Water / Sanitation044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal044 802 2900
Traffic / Licence044 878 2400 / 044 801 9315
George Law Enforcement044 801 6350
GO GEORGE Call Centre0800 044 044
George Municipality Switchboard044 801 9111
Hide -
Published: 22 Mar 2017Title: Interruption Of The Electricity SupplyStatus: The Following Areas Will Be Affected: Portion Of Saasveld Line NOTICE is hereby given that the electricity supply will be interrupted on WEDNESDAY 29 MARCH 2017 FROM 09:00 TO 16:00 for the purpose of doing alterations to the electrical mains.
Published: 12 Oct 2016Title: Dam Level And Rainfall For The WeekStatus: Damvlak: 77.44 % Reënval vir die week: 1 mm (vanaf 16 Maart 2017) Dam level: 77.44% Rainfall 1 mm (since 16 March 2017)
2
Home 2Contact usShow

Weather

George
Monday17°C
Tue
Wed
Thu
Fri

Weather

Wilderness
Monday28°C
Tue
Wed
Thu
Fri

Weather

Uniondale
Monday7°C
Tue
Wed
Thu
Fri

Weather

Haarlem
Monday9°C
Tue
Wed
Thu
Fri

Important numbers

Electricity 044 874 3917
Water / Sanitation 044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal 044 802 2900
Traffic / Licence 044 878 2400 / 044 801 9315
George Law Enforcement 044 801 6350
GO GEORGE Call Centre 0800 044 044
George Municipality Switchboard 044 801 9111
13 September 2016

George SA Protea Skopboksers terug van Ierland

George lede van die Suid-Afrikaanse  Protea skopboksspan het vandag op George Lughawe geland nadat hulle aan die Wako Junior Wêreldkampioenskap in Dublin, Ierland  deelgeneem het. Die kampioenskap het van 27 Augustus tot 3 September geduur. Suid-Afrika was een van 57 lande wat aan die kampioenskap deelgeneem het met 2 000 skopboksers. Die Suid-Afrikaanse span het uit 31 skopboksers bestaan. Die span het drie silwer en agt brons medaljes gewen.Rdh. Melvin Naik, Uitvoerende Burgemeester (middel agter) van George en Rdl. Marlene Viljoen, Portefeuljeraadslid vir Sport en Omgewingsake (agter: tweede van regs), het plaaslike lede van die Suid-Afrikaanse Protea skopboksspan op die George Lughawe terug verwelkom. Voor van links is DJ van de Beer van die Scorpionsklub, Ricayda Bezuidenhout en Tamor Patel. Agter staan Shane Ahrends, die Burgemeester, Rdl. Viljoen en Sensei Anne van der Merwe. Al die anders skopboksers is van Blanco Development klub. George Munisipaliteit het die span ‘n donasie gegee ten bate van die toer. Rdh. Naik gesê hy is baie trots op die span en dat hulle teen skopboksers wat baie meer ondervinding het, tot in die halfeindrondte gevorder het. Hy het die spanlede en afrigters bedank vir hul harde werk en aangespoor om nog harder te werk sodat hulle weer kan deelneem en nog lede kan saamneem. 

Last published 13 September 2016