Sat
Sun
Mon
Tue

George

Friday13°C
Fri
Sat
Sun
Mon

Wilderness

Thursday32°C
Fri
Sat
Sun
Mon

Uniondale

Thursday16°C
Sat
Sun
Mon
Tue

Haarlem

Friday18°C

Important numbers

Electricity044 874 3917
Water / Sanitation044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal044 802 2900
Traffic / Licence044 878 2400 / 044 801 9315
George Law Enforcement044 801 6350
GO GEORGE Call Centre0800 044 044
George Municipality Switchboard044 801 9111
Hide -
Published: 26 Apr 2017Title: Municipal MoneyStatus: Municipal Money is a website for ratepayers to review how municipal money is spent. Please follow the link: https://municipalmoney.gov.za/
1
Home 1Contact usShow

Weather

George
Friday13°C
Sat
Sun
Mon
Tue

Weather

Wilderness
Thursday32°C
Fri
Sat
Sun
Mon

Weather

Uniondale
Thursday16°C
Fri
Sat
Sun
Mon

Weather

Haarlem
Friday18°C
Sat
Sun
Mon
Tue

Important numbers

Electricity 044 874 3917
Water / Sanitation 044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal 044 802 2900
Traffic / Licence 044 878 2400 / 044 801 9315
George Law Enforcement 044 801 6350
GO GEORGE Call Centre 0800 044 044
George Municipality Switchboard 044 801 9111
06 February 2017

George Old Car Show Celebrates 21st Anniversary

George – The George Old Car Show, driven by Oakhurst Insurance Company Limited, celebrates its 21st year of existence on 11 and 12 February 2017

“This annual event of the Southern Cape Old Car Club (SCOCC), will celebrate the show’s 21 years of existence with an exhibition of more than 1 000 vehicles,” said Phillip Rosser, chair of the committee organising the 2017 Show. It is expected that the 2016 record number of 12 000 visitors will be exceeded.

The major aim of the George Old Car Show, driven by Oakhurst Insurance Company Limited, is to remind people of their roots, said Japie Beyers, media coordinator of the organising committee. “If you know where you are coming from, you know where you are going to.”

“One must value things, such as these old vehicles, which you grew up with. It is of great importance to cherish the memories evoked by these things and ensure that they continue to exist for posterity. Many of these vehicles were lovingly restored from a heap of rusted metal.”

The George Old Car Show would however not be possible without the support of institutions such as Oakhurst Insurance Company Limited and the George Municipality as well as local businesses and the community.

The support of Oakhurst Insurance Company Limited, who is on board for the second consecutive year, is especially of great importance.“The George Old Car Show  driven by Oakhurst Insurance Company Ltd is one of the greatest annual events in the whole of the Western Cape, and given our love of all things ‘family orientated’ and very specifically ‘car related’, we are absolutely thrilled to be part of it once again,” said Peter Grindlay, managing director of the company.

At the launch of the 2017 George Old Car Show at the Protea Hotel by Marriot King George the end of last year Oakhurst announced that they will launch its new Classic Car Insurance during the 2017 show.

“The involvement of companies such as Oakhurst and other companies is to our mutual benefit. Oakhurst and the others support the show financially, while we provide extensive media coverage by a countrywide media campaign that brings thousands of visitors to the city.”

The George Municipality, who has supported the George Old Car Show for more than a decade, again made a substantial financial contribution. “The Municipality’s support on a logistic level is also of great importance,” said Beyers.

Melvin Naik, George executive mayor, confirmed the Municipality’s continued support of the show during the launch of the 2017 George Old Car Show in November last year. “We know which important contribution the show annually makes to the economy of the city, and we would like to foster a relationship with the show with regards to future events.”

 According to Beyers the Municipality greatly values on the involvement of the whole community. “The Thembalethu and Pacaltsdorp Drive-Thru is our way of involving all the people of George. We invite everybody to be part of this event.”

The Drive-Thru, which takes place on Sonday, 5 February, is one of the highlights of the George Old Car Show, driven by Oakhurst Insurance Company Limited. On the occasion, a number of old cars, accompanied by the Southern Cape Old Car Club’s vintage fire engine, will drive through these suburbs while the club’s announcer Herman Ungerer promotes the show in English, Xhosa and Afrikaans.

He said a percentage of the income generated by the show is returned to the community. “We donated more than R80 000 of the 2016income to worthy non-profit organisations. The residents of George also indirectly benefit from the income that thousands of visitors generate while visiting the show.”

Other organisations, such as George Rotary, who manages the SAB Beer tent, also generate funds for welfare.PW Botha College, who has provided the venue for the past sixteen years, earns an income from ticket sales. “It is a win-win situation,” said Beyers.

The Veteran Tour, which consists of a number of vehicles manufactured without front brakes, takes place on Friday 10 February. The convoy of these grand old ladies usually creates quite a stir in towns through which they travel.

“The residents of the rural towns nostalgically remember a bygone era when they line the streets to watch the vehicles drive by,” said Beyers. The Veteran Tour will start in Uniondale early on Friday morning and arrive at the show venue during the late afternoon, where they will form part of the exhibition.

Community members, who put op stalls at the venue to sell food and drinks and a selection of merchandise, benefit from this annual event. A safe area where young children can play under supervision at a minimal fee is anothercommunity initiative.

The George Old Car Show, driven by Oakhurst Insurance Company Limited, will take place at PW Botha College in York Street, George. Parking is available on the premises. Read more about the show in George Herald and Die Burger, media partners of the show.

Entrance fees:

Saturday: Adults R50, Pensioners R40, Children R20

Sunday: Adults R20, Pensioners R15, Children R10

Special weekend package deal: Adults R60, Pensioners R45, Children R25

Gates will be open on Saturday 07:00 to 18:00 and Sunday 08:00 to 13:00.

The official opening by George executive mayor Melvin Naik will take place at 10:00 on Saturday.

For more information contact Phillip Rosser on 082 410 5490 or Chris van Staden on 082 491 5254, or visit the Southern Cape Old Car Club website at www.scocc.co.za

 

Gemeenskapsondersteuning maak George Oumotorskou moontlik

George – Die George Oumotorskou, gedrewe deur Oakhurst  Versekeringsmaatskappy Beperk, vier op 11 en 12 Februarie 2017 sy 21ste bestaansjaar.

“Tydens hierdie jaarlikse geleentheid van die Suid-Kaap Oumotorklub (SKOMK) gaan die George Oumotorskou se 21ste bestaansjaar gevier word met ‘n uitstalling van meer as 1 000 voertuie,” sê Phillip Rosser, voorsitter van die reëlingskomitee van die 2017 skou. Na verwagting sal 2016 se rekordgetal besoekers van 12 000 vanjaar oorskry word.

Die George Oumotorskou, gedrewe deur Oakhurst Versekeringsmaatskappy Beperk, het ten doel om mense te herinner waar hulle vandaan kom. “As mense weet waar hulle vandaan kom, weet hule waarheen hulle op pad is,” sê Japie Beyers, mediabestuurder van die skou se reelingskomitee.

“Dit gaan daaroor te gaan kyk waar en hoe jy grootgeword het, en om dinge wat vir jou belangrik was, in herinnering te roep. Dit is ook uiters belangrik om seker te maak dat die dinge wat hierdie herinneringe voed, nie verlore gaan nie maar voortleef en selfs herleef: hoeveel van hierdie kosbare voertuie het letterlik hul oorsprong in ‘n klomp geroeste onderdele...”

Volgens Beyers is dit nie vir die Suid-Kaap Oumotorklub moontlik om die George Oumotorskou aan te bied sonder die ondersteuning van die George Munisipaliteit asook sakeondernemings en die gemeenskap in die stad nie.

Die ondersteuning van Oakhurst Versekeringsmaatskappy Beperk, wat vir die tweede jaar aan boord is, is van uiterste belang. In die woorde van Peter Grindlay, besturende direkteur van die versekeringsmaatskappy wat in George gebaseer is: “Die George Oumotorskou, gedrewe deur Oakhurst Versekeringsmaatskappy Beperk, is sekerlik een van die grootste jaarlikse geleenthede in die ganse Wes-Kaap. Omdat ons ingestel is op die gesin en veral voertuie, is dit vir ons ‘n vreugde om weer deel te neem.”

ié maatskappy het einde verlede jaar tydens die bekendstelling van die 2017 George Oumotorskou bydie  Protea Hotel by Marriot King George, bekend gemaak dat hulle tydens vanjaar  se skou ’n  nuwe versekeringsproduk vir Klassieke Voertuie gaan bekendstel.

“In die geval van Oakhurst, soos met die ander maatskappye wat ons ondersteun, is dit ‘n kwessie van een hand was die ander,” sê Beyers. “Die versekeringsmaatskappy ondersteun die skou finansieel, en in ruil daarvoor kry hulle blootstelling deur middel van die skou se uitgebreide landswye advertensieveldtog wat duisende besoekers na dié gewilde skou lok.”

Volgens Beyers het die George Munisipaliteit, wat die skou al meer as ‘n dekade lank ondersteun, vanjaar weer ‘n substansiële finansiële bydrae gemaak. “Die Munisipaliteit se ondersteuning op logistieke vlak is net so belangrik.”

 Melvin Naik, George se uitvoerende burgemeester, het tydens die bekendstelling van die 2017 George Oumotorskou, gedrewe deur Oakhurst Versekering,  in November verlede jaar die Munisipaliteit se voortgesette betrokkenheid by die skou bevestig. “Ons weet watter belangrike bydrae die skou tot die dorp se ekonomie lewer, en ons wil graag verhoudings met die met die skou smee met die doel om ook ander geleenthede te ontgin.”

Volgens Beyers is dit vir die Munisipaliteit belangrik dat die hele gemeenskap betrokke is by die skou. “Die Thembalethu en Pacaltsdorp Drive-Thru is ons manier om al die mense van George te betrek. Ons nooi almal om deel te wees van dié grootste geleentheid.

“‘n Persentasie van die inkomste wat die skou genereer word teruggegee aan die gemeenskap. Ons het verlede jaar meer as R80 000 aan verdienstelike organisasies geskenk. Die inwoners baat ook indirek deur die inkomste van besigheid wat  deur die duisende besoekers in die dorp genereer word.2”

Ander betrokkenes, soos die Rotariërs wat die SAB Biertent bestuur, genereer ook so fondse vir liefdadigheid. Eweneens deel PW Botha Kollege, waar die skou die afgelope sestien jaar aangebied word, in die inkomste uit kaartjieverkope. “Almal is wenners,” sê Beyers.

Die  Thembalethu en Pacaltsdorp Drive-Thru is een van die hoogtepunte van die Geoge Oumotorskou, gedrewe deur Oakhurst Versekering Beperk. Tydens die Drive-Thru op Saterdag 5 Februarie ry ‘n groep ou motors,  vergesel deur die klub se brandweerwa, deur dié woonbuurte terwyl die klub se omroeper Herman Ungerer die skou in Afrikaans, Engels en Xhosa bekendstel.

Die Veteraantoer, wat jaarliks aangepak word deur Veteraanmotor-entoesiaste vanoor die hele land, ontlok groot belangstelling in dorpe waardeur die toer op die Vrydag voor die George Oumotorskou reis.

“Die inwoners op die plattelandse dorpe onthou met nostalgie waar hulle vandaan kom wanneer hulle die voertuie verwelkom.” Vanjaar vertrek die Veteraantoer op Vrydag 10 Februarie uit Uniondale en kom laatmiddag aan by die PW Botha Kollege, waar hulle deel sal vorm van die uitstalling.

Gemeenskapslede wat stalletjies op die skouterrein aanbring en liplekker eet- en drinkgoed,  asook allerande snuistery te koop aanbied, trek ook voordeel uit die jaarlikse geleentheid. Nog ‘n gemeenskapsinisiatief is die veilige speelplek vir kleuters waar hulle teen ‘n geringe fooi onder toesig gelaat kan word.

Die George Oumotorskou,  gedrewe deur Oakhurst Versekering Beperk, vind plaas by die PW Botha Kollege in Yorkstraat, George. Parkering is op skoolterrein beskikbaar.

Lees meer in die George Herald en Die Burger, die mediavenote vir die George Omotorskou, gedrewe deur Oakhurst Versekeringsmaatskappy Beperk.

Toegang

Saterdag: Volwassenes R50, Pensionarisse  R40, Kinders R20

Sondag: Volwassenes R20, Pensionarisse R15, Kinders R10

Naweekpakket vir Saterdag en Sondag: Volwassenes R60, Pensionarissse R45, Kinders R25

Hektye is Saterdag 07:00 tot 18:00 en Sondag 08:00 tot 13:00

Die amptelike opening word Saterdag om 10:00 deur Melvin Naik, George se uitvoerende burgemeesster, waargeneem.

Kontak Phillip Rosser by 082 410 5490 of Chris van Staden by 082 491 5254 vir meer inligting, of besoek die Suid-Kaap Oumotorklub se webblad by www.scocc.co.za

Last published 06 February 2017