Thu
Thu
Thu
Thu

George

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Wilderness

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Uniondale

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Haarlem

Thursday°C

Important numbers

Electricity044 874 3917
Water / Sanitation044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal044 802 2900
Traffic / Licence044 878 2400 / 044 801 9315
George Law Enforcement044 801 6350
GO GEORGE Call Centre0800 044 044
George Municipality Switchboard044 801 9111
Hide -
Published: 15 Nov 2017Title: Weekly Water Status 15 November 2017Status: Rainfall for the Week: 65 mm; Dam level: 66.5 %; Demand: 32 Ml; Target: 22 Ml; Weekly dam level difference: 2.28 %
1
Home 1Contact usShow

Weather

George
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Wilderness
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Uniondale
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Haarlem
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Electricity 044 874 3917
Water / Sanitation 044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal 044 802 2900
Traffic / Licence 044 878 2400 / 044 801 9315
George Law Enforcement 044 801 6350
GO GEORGE Call Centre 0800 044 044
George Municipality Switchboard 044 801 9111
24 May 2017

George Munisipaliteit Werkers optelpunt vorder goed

George Munisipaliteit se Werkers optelpunt (WOP) wat bedryf  word deur die Plaaslike Ekonomiese Ontwikkelingsafdeling, vanaf die WOP kantoor in Industriëleweg se databasis groei by die dag en hul nooi werklose ambagsmanne uit om op hul databasis te kom registreer.

Mnr. Desmond Carolus, Koördineerder  van die Werkers optelpunt, sê een van die groot suksesverhale wat die optelpunt onlangs gehad het, is die aanstelling van 8 permanente werkers vanaf die optelpunt by Travista, ‘n residensiële eiendomsontwikkelingsmaatskappy, wat in George oopgemaak het.

Carolus sê permanente werksgeleenthede is wat hulle vir die werkers wil hê, maar talle werkers kry ook gereeld kontrakwerk vanaf die optelpunt.

Hy het die publiek weereens versoek om die projek te ondersteun en nie mans langs die paaie op te tel vir werk, wat nie op die databasis geregistreer is nie. Hierdeur verseker die publiek dat hulle ‘n betroubare werker in diens neem en ook ‘n verwysingsraamwerk het van die persoon.

Die optelpunt het eers as die MSR (Men on the Side of the Road) bekend gestaan. Die hoofdoel van die projek is om werklose mans te help om tydelike of vaste werk te verkry. Die  projek stel ook ten doel om mans wat op sekere punt langs George se strate staan, na a veilige omgewing te skuif. Daar is tans 421 mans op die databasis geregistreer.

Enige werklose man kan op die databasis registreer in Industriëleweg, oorkant Tekkie Town Fabriekswinkel. Hulle moet slegs hul identiteitsdokument saambring en voltooi dan ‘n vorm by die kantoor.

Daar is tans ‘n groot  tekort en aanvraag vir messelaars, werkers wat teëls kan lê, timmermanne (carpenters) en elektrisiëns.

‘n Groentetuin word ook suksesvol beman by die optelpunt en die opbrengste word gereeld aan die gemeenskap geskenk. Baie van die groente word aan die Phambili veiligheidshawe vir mishandelde vroue en kinders, Rosemoor Ouetehuis, Bethesda Hospice en skole.

Vir verdere navrae bel die kantoor by 044 801 9173 of Desmond Carolus by 076 652 1657.

Caption: Hier staan Desmond Carolus, Koördineerder  van die Werkers optelpunt (derde van links) met ‘n volgroeide pampoen uit die tuin by die optelpunt. By hom staan van links, Thembalani Dassie van die Breede-Gouritz Catchment Management Agency, Ben Booysen van die department van Landbou en Jenny van der Walt van Conville Primêr. Die groente is aan die Conville primêre skool geskenk.

Last published 25 May 2017