Thu
Thu
Thu
Thu

George

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Wilderness

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Uniondale

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Haarlem

Thursday°C

Important numbers

Electricity044 874 3917
Water / Sanitation044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal044 802 2900
Traffic / Licence044 878 2400 / 044 801 9315
George Law Enforcement044 801 6350
GO GEORGE Call Centre0800 044 044
George Municipality Switchboard044 801 9111
Hide -
Published: 15 Nov 2017Title: Weekly Water Status 22 November 2017Status: Rainfall for the Week: 23 mm; Dam level: 75.13 %; Demand: 30.3 Ml; Target: 22 Ml; Weekly dam level difference: 8.63 %
1
Home 1Contact usShow

Weather

George
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Wilderness
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Uniondale
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Haarlem
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Electricity 044 874 3917
Water / Sanitation 044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal 044 802 2900
Traffic / Licence 044 878 2400 / 044 801 9315
George Law Enforcement 044 801 6350
GO GEORGE Call Centre 0800 044 044
George Municipality Switchboard 044 801 9111
26 June 2017

Enquire about goods left on bus immediately

From dirty shoes to a tin of baby formula to school books, ID documents, backpacks and a box full of SIM cards – the stuff left behind on GO GEORGE buses never ceases to amaze. Only shopping seems to be held tightly, since a bag full of groceries or a new piece of clothing seldom turns up among the lost goods at the bus depot.

It seems that passengers get caught up in conversations, or are in such a rush to get off the bus, that they forget what they had been carrying when they boarded the bus.  Although passengers are responsible for their own property and the bus company can take no responsibility for items left on the bus, there is a system in place for goods found on the bus and handed in by other passengers, or found by staff at the end of their shift. All lost and found items are handed in at the bus depot in case someone should enquire about it. Once every month, all unclaimed items are taken to the GO GEORGE office where it will be kept for three months only.

“The piles of boxes and plastic bags full of lost items just get too much for our office to accommodate,” says James Robb, GO GEORGE Manager. “The best route is to phone our Call Centre as soon as you realise that you have left something on the bus. Our agents there will contact the depot and give immediate feedback to the passenger looking for something.

“We do want to make it very clear, though, that GO GEORGE and George Link staff cannot be accused or held responsible when lost items don’t turn up. It could easily have been taken by a dishonest co-passenger when they realise that something has been left behind and that the owner had already left the bus,” says Robb.

To prevent dishonesty, people who make enquiry will have to describe their lost items very clearly before it will be handed over. Phone 0800 044 044 between 05:00 and 21:30 daily.

Caption: A walking stick, sunglasses, ID documents, student portfolio … Pumeza Mdokwana of the GO GEORGE Call Centre shows just a few of the unclaimed items from the stacks of boxes and bags in the office.

 

Doen dadelik navraag oor items wat op bus agterbly

Van vuil skoene tot ‘n blik babamelk tot skoolboeke, rugsakke, identiteitsdokumente en ‘n hele karton vol SIM-kaarte – dit bly verstommend wat passasiers al alles op die GO GEORGE-busse agtergelaat het. Net inkopies blyk styf vasgehou te word, want ‘n sak vol kruideniersware of nuwe kledingstuk het nog selde ‘n draai by die busdepot se verlore goedere gemaak.

Dit lyk of passasiers te lekker aan die gesels raak, of in hul haas om van die bus af te kom, vergeet waarmee hulle alles opgeklim het. Hoewel passasiers verantwoordelik is vir hul eiendom en die busmaatskappy geen verantwoordelikheid kan neem vir items wat op die bus vergeet word nie, is daar gelukkig ‘n stelsel in plek vir goed wat op die bus gevind word en deur ander passasiers ingehandig word, of aan die einde van ‘n skof deur die personeel op die bus gevind word. Alle verlore of opgetelde goedere word by die busdepot ingedien en gehou ingeval van navrae. Een keer per maand word alle onopgeëiste items na die GO GEORGE-kantoor geneem waar dit vir slegs drie maande gehou sal word.

“Die stapels kartonne en plastieksakke vol verlore items raak net te veel vir ons kantoor om te herberg,” sê James Robb, GO GEORGE-bestuurder. “Die heel beste plan is om ons inbelkantoor te skakel sodra jy agterkom jy het iets op die bus vergeet. Die agente daar sal met die depot skakel en dadelik terugvoer gee aan die passasier wat iets soek.

“Ons wil dit egter duidelik stel dat GO GEORGE- en George Link-personeel nie beskuldig kan word of verantwoordelik gehou kan word indien ‘n verlore item nie opduik nie. Dit kan baie maklik deur ‘n oneerlike medepassasier geneem word wanneer hulle agterkom dat iets op die bus vergeet is en die eienaar reeds die bus verlaat het,” sê Robb.

Mense wat navraag doen, sal hul verlore besittings baie duidelik moet beskryf voordat dit oorhandig kan word om oneerlikheid uit te skakel. Skakel gerus 0800 044 044 daagliks tussen 05:00 en 21:30.

Onderskrif: ’n Kierie, sonbril, identiteitsdokumente, studentportefeulje … Pumeza Mdokwane van die GO GEORGE-inbelsentrum wys net ’n paar van die onopgeëiste items uit die stapels kartonne en sakke in die kantoor.

Last published 26 June 2017