Thu
Thu
Thu
Thu

George

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Wilderness

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Uniondale

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Haarlem

Thursday°C

Important numbers

Electricity044 874 3917
Water / Sanitation044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal044 802 2900
Traffic / Licence044 878 2400 / 044 801 9315
Law Enforcement044 801 6350
GO GEORGE Call Centre0800 044 044
George Municipality Switchboard044 801 9111
Hide -
Published: 15 Aug 2018Title: WATER UPDATE 15 AUGUST 2018Status: Rain since 8 August: 14mm Dam level: 72.7% Demand/usage: 24.5 megalitres (target 22Ml)
1
Home 1Contact usShow

Weather

George
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Wilderness
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Uniondale
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Haarlem
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Electricity 044 874 3917
Water / Sanitation 044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal 044 802 2900
Traffic / Licence 044 878 2400 / 044 801 9315
Law Enforcement 044 801 6350
GO GEORGE Call Centre 0800 044 044
George Municipality Switchboard 044 801 9111
18 July 2018

Donasie aan Pacaltsdorp buurtwag in Wyk 16

Wyksraadslid van Wyk 16, Rdl. Cecil Noble, en sy wykskomitee het ‘n donasie van R10 000 uit wyksgelde aan die Pacaltsdorp Gemeenskappolisieforum geskenk wat vir toerusting vir die Pacaltsdorp buurtwag gebruik sal word. Van links staan AO Charlton Heyns van die Pacaltsdorp polisie, Rdl. Noble, Isaac Felix (voorsitter van die Pacaltsdorp Gemeenskappolisieforum), Rdl. Charlotte Clarke(Uitvoerende Onderburgemeester) en Charlie Damons van die Pacaltsdorp Buurtwag. Felix het die raadslid en die stadsraad bedank vir die geld wat aan hulle toegestaan is en sê dit sal baie help om misdaad te bekamp. Hy sê Pacaltsdorp Buurtwag is een van die suksesvolste buurtwagte in George en die donasie sal hulle help om hulle werk nog meer effektief te doen. Die buurtwag gaan flitse, glimbaadjies en tweerigting radio’s aankoop.

Last published 18 July 2018