Sat
Sun
Mon
Tue

George

Friday13°C
Fri
Sat
Sun
Mon

Wilderness

Thursday32°C
Fri
Sat
Sun
Mon

Uniondale

Thursday16°C
Sat
Sun
Mon
Tue

Haarlem

Friday18°C

Important numbers

Electricity044 874 3917
Water / Sanitation044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal044 802 2900
Traffic / Licence044 878 2400 / 044 801 9315
George Law Enforcement044 801 6350
GO GEORGE Call Centre0800 044 044
George Municipality Switchboard044 801 9111
Hide -
Published: 26 Apr 2017Title: Municipal MoneyStatus: Municipal Money is a website for ratepayers to review how municipal money is spent. Please follow the link: https://municipalmoney.gov.za/
1
Home 1Contact usShow

Weather

George
Friday13°C
Sat
Sun
Mon
Tue

Weather

Wilderness
Thursday32°C
Fri
Sat
Sun
Mon

Weather

Uniondale
Thursday16°C
Fri
Sat
Sun
Mon

Weather

Haarlem
Friday18°C
Sat
Sun
Mon
Tue

Important numbers

Electricity 044 874 3917
Water / Sanitation 044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal 044 802 2900
Traffic / Licence 044 878 2400 / 044 801 9315
George Law Enforcement 044 801 6350
GO GEORGE Call Centre 0800 044 044
George Municipality Switchboard 044 801 9111
06 December 2016

Dienste by George Munisipale Hof reeds aan die gang

George Munisipale hof is reeds aan die gang met die hantering van sekere dienste, maar wag steeds dat die Departement van Justisie ‘n aanstelling van ‘n landdros maak.

Die personeel by die hof het amptelik op 1 November hul intrek geneem by die hofgebou geleë by die George Burgersentrum. Die ingang tot die hofgebou is by die hoofingang van die George Burgersentrum in Yorkstraat, met die hofsaal en personeel op die eerste verdieping. Daar is ‘n sekuriteitsbeampte gestasioneer wat ook kan help met verwysings.

Alle personeel, behalwe die landdros, is reeds aangestel. Die aanklaer, klerk van die hof, tolk en stenograaf is reeds werksaam en het hul intrek in hul kantore gemaak.

Volgens Adv. Johan van Schalkwyk, Hoof: Regsdienste van die  George Munisipaliteit, konsentreer die hof huidig op George en ProvinsialeVerkeersake. Die hof hanteer vertoës rakende verkeersake en hanteer die prossesering van reeds gemagtigde lasbriewe.

Die aanklaer,,mnr. Benjamin Ngcwangu, kan ook op aanvraag gesien word.Sodra die hof sit, sal sittings van 09:00 tot 16:00 geskied.

Die hof sal mettertyd uitgebrei word om die toepassing van die raad se verordeninge en die bouregulasies in te sluit.

 

Caption:Die personeel by die George Munisipale hof is van links, Adrian Kraai (Tolk), Michael Krige (Stenograaf), Angelique Felix (Klerk van die Hof), Johan Van Schalkwyk, Hoof: Regsdienste en Benjamin Ngcwangu (Aanklaer).Foto: Keano Leen

Last published 07 December 2016