Thu
Thu
Thu
Thu

George

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Wilderness

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Uniondale

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Haarlem

Thursday°C

Important numbers

Electricity044 874 3917
Water / Sanitation044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal044 802 2900
Traffic / Licence044 878 2400 / 044 801 9315
George Law Enforcement044 801 6350
GO GEORGE Call Centre0800 044 044
George Municipality Switchboard044 801 9111
Hide -
Published: 09 Jun 2017Title: Water Restriction measurements to adhere toStatus: George Municipality has implemented water restrictions on 1st June 2017 to ensure the water safety of George. You can download measurements to follow http://www.george.gov.za/sites/default/files/content_uploads/Water%20Advert%20Cutout%20FINAL%20APPROVED%2020June2017.pdf
Published: 26 Apr 2017Title: Municipal MoneyStatus: Municipal Money is a website for ratepayers to review how municipal money is spent. Please follow the link: https://municipalmoney.gov.za/
Published: 12 Oct 2016Title: Dam Level And Rainfall For The WeekStatus: Dam level: 54,48 % (as read on 21st June 2017) Rainfall for the Week: 11 mm (as measured since 15th June 2017)
3
Home 3Contact usShow

Weather

George
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Wilderness
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Uniondale
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Haarlem
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Electricity 044 874 3917
Water / Sanitation 044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal 044 802 2900
Traffic / Licence 044 878 2400 / 044 801 9315
George Law Enforcement 044 801 6350
GO GEORGE Call Centre 0800 044 044
George Municipality Switchboard 044 801 9111
13 June 2017

Dewald Human, Blitsbok van Uniondale

Caption: Voor op die foto is van links, mnr. Ferdi-John Andries (Skoolhoof van Dirk Boshoff Primêr), Dewald Human (Springbok 7’s Speler), Rdl. Jarques Esau (Wyksraadslid van Uniondale) en Rdl. Justin Fry. Agter staan Mark Prins (leerder van Dirk Boshoff), Jayhdienn Julies (leerder van Dirk Boshoff en Eerw. Andries Palmer.

Text: Dewald Human, Blitsbok oorspronklik van Uniondale, is met groot entoesiasme verlede week verwelkom in Uniondale.

Human, is die eerste person van die plaaslike gemeenskap geword wat ‘n Blitsbok-trui oor sy kop kon trek op Saterdag 13 Mei 2017. Na jare van harde werk en volgehoue ondersteuning kon sy familie en die gemeenskap hom vereer .Dit is `n prestasie wat baie min van ons plattelandse jeug te beurt val, en daarom het Rdl. Jarques Esau, Wyksraadslid van Uniondale dit nodig geag om Human erkenning te gee vir sy prestasie met ‘n vereringsgeleentheid op 8 Junie in die Lyonville gemeenskapsaal, Uniondale.

Rdl. David Willemse, Portefeuljeraadslid vir Strategiese Dienste, het ‘n Sertifikaat van Erkenning, namens die Uitvoerende Burgemeester, Rdh. Melvin Naik, aan Human oorhandig.

Sowat 150 mense het die geleentheid bygewoon  wat verskillende organisasies verteenwoordig het. Afgevaardigdes van die George Stadsraad, kerkleiers en verteenwoordigers van Hoërskool Outeniqua en Hoërskool Uniondale, waar Human skoolgegaan het, was sprekers op die program. Sprekers het die belangrikheid van finansiële ondersteuning en positiewe rolmodelle aan jong mense wat in sport uitblink, benadruk.

Human het primêre skole, Uniondale and Dirk Boshoff besoek en leerders gemotiveer om altyd hard te werk en hul onderwysers te respekteer.

Hy het homself beywer om fondsinsamelingsfunksies te ondersteun en in die algemeen steun te gee vir die stigting van ‘n trust, met  die klem op sportontwikkeling.

 

Last published 13 June 2017