Thu
Thu
Thu
Thu

George

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Wilderness

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Uniondale

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Haarlem

Thursday°C

Important numbers

Electricity044 874 3917
Water / Sanitation044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal044 802 2900
Traffic / Licence044 878 2400 / 044 801 9315
Law Enforcement044 801 6350
GO GEORGE Call Centre0800 044 044
George Municipality Switchboard044 801 9111
Hide -
Published: 12 Jul 2018Title: Eden Meander road updateStatus: Park Road temporarily reopened from 13 July. Top layer laid in two weeks’ time at which time road closed for few days. Servitude Road closed from tomorrow, excluding Protea Park entrance. Use other access to CTM in Knysna Road, Eden Meander, Blue Mountain Estate. GO GEORGE affected, details on FB.
Published: 18 Jun 2018Title: Civil Engineering Services Customer Complaints office movesStatus: Civil Engineering Services Customer Complaints has moved to the old ABSA building in York Street. Hours remain weekdays 7.45am-4.30pm. Phone numbers for civils complaints remain: 044 801 9262/66 and after-hours: 044 801 6300
2
Home 2Contact usShow

Weather

George
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Wilderness
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Uniondale
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Haarlem
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Electricity 044 874 3917
Water / Sanitation 044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal 044 802 2900
Traffic / Licence 044 878 2400 / 044 801 9315
Law Enforcement 044 801 6350
GO GEORGE Call Centre 0800 044 044
George Municipality Switchboard 044 801 9111
20 December 2017

Blanco Biblioteek vier 50 jaar

Die gemeenskap van Blanco saam met die Wyksraadslid van Wyk 1, Rdsl. Jean Säfers en die Vriende van die Biblioteek, ‘n nie-winsgewende organisasie en amptenare verlede week Blanco Biblioteek se 50ste bestaansjaar gevier.
Rdsl. Säfers was ook die draer van goeie nuus so knap voor Kersfees, toe hy aangekondig het dat die Blanco Biblioteek vergroot gaan word en heeltemal opgeknap gaan word.
Säfers het Blanco Biblioteek gelukgewens met die mylpaal wat behaal is en het ook ‘n beroep gedoen op die gemeenskap om vir die dorp te bid en om verantwoordelikheid vir hul omgewing te neem. Hy het gevra dat die gemeenskap nie moet toelaat dat mense plekke bemors en vandaliseer nie.
Volgens mnr. Shanold Marillac, Senior Bestuurder: Gemeenskapsontwikkeling en Biblioteke, is die Blanco Biblioteek in Maart 1967 geopen. Luidens die geskiedenis is dit nie duidelik op presies watter dag dit gebeur het nie. Hy het in sy toespraak aan die bejaardes en jeug in die Blanco gemeenskapsaal gesê Blanco is ‘n miernes van bedrywighede. Marillac het gesê die Biblioteek is een van die min plekke waar oud en jonk saam in een plek is en ons moet dit koester. Hy het gesê die Biblioteek is ‘n bron van inligting maar dit is ook ‘n plek van ontmoeting. “Ek het al gehoor hoe ruil mense resepte uit by die Biblioteek,” het hy skertsend gesê. Marillac het gesê die Biblioteek moet ‘n ligtoring word en hy bid dat God ons van krag tot krag sal neem.
Plaaslike kunstenaars het die gehoor vermaak met dans, sang en opvoering. Tante Rosina Barnado (87), die oudste lid van die Blanco Biblioteek, wat al ongeveer 40 jaar lid van die Biblioteek is, het die gemeenskap uitgenooi om deel te word van die Biblioteek. Sy het saam met die Raadslid en ander belanghebbendes die koek vir die viering van die herdenking gesny. Oom Isaac Pretorius, Voorsitter van die Vriende van die Biblioteek, was die programdirekteur en Eerw. Sharon Blaauw van die St Mary’s Anglikaanse kerk te Blanco, het die woord gebring.

Caption: By die sny van die koek staan van links, Rdl. Jean Säfers, Oom Isaac Pretorius, voorsitter van die Vriende van die Biblioteek, tante Rosina Barnado sny die koek, mnr. Shanold Marillac, senior bestuurder: Gemeenskapsontwikkeling en Biblioteekdienste en Eerw. Sharon Blaauw.

Last published 20 December 2017