Fri
Sat
Sun
Mon

George

Thursday20°C
Fri
Sat
Sun
Mon

Wilderness

Thursday27°C
Fri
Sat
Sun
Mon

Uniondale

Thursday-8°C
Fri
Sat
Sun
Mon

Haarlem

Thursday4°C

Important numbers

Electricity044 874 3917
Water / Sanitation044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal044 802 2900
Traffic / Licence044 878 2400 / 044 801 9315
George Law Enforcement044 801 6350
GO GEORGE Call Centre0800 044 044
George Municipality Switchboard044 801 9111
Hide -
Published: 25 Jan 2017Title: Conville library closed until 25 March 2017Status: PLEASE NOTE THAT THE CONVILLE LIBRARY'S CLOSURE IS EXTENDED UNTIL 25 MARCH DUE TO UPGRADING AND RENOVATIONS. WE REQUEST THAT YOU PLEASE MAKE USE OF THE OTHER LIBRARIES WITHIN THE GEORGE MUNICIPAL AREA.
Published: 12 Oct 2016Title: Dam Level And Rainfall For The WeekStatus: Damvlak: 77.44 % Reënval vir die week: 1 mm (vanaf 16 Maart 2017) Dam level: 77.44% Rainfall 1 mm (since 16 March 2017)
2
Home 2Contact usShow

Weather

George
Thursday20°C
Fri
Sat
Sun
Mon

Weather

Wilderness
Thursday27°C
Fri
Sat
Sun
Mon

Weather

Uniondale
Thursday-8°C
Fri
Sat
Sun
Mon

Weather

Haarlem
Thursday4°C
Fri
Sat
Sun
Mon

Important numbers

Electricity 044 874 3917
Water / Sanitation 044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal 044 802 2900
Traffic / Licence 044 878 2400 / 044 801 9315
George Law Enforcement 044 801 6350
GO GEORGE Call Centre 0800 044 044
George Municipality Switchboard 044 801 9111
24 January 2017

Bejaarde Vrou Gehelp Met Lekkende Dak

‘n Bejaarde vrou (64) van Blanco sê sy het die beste Kersgeskenk van haar lewe ontvang nadat die Wyksraadslid van Blanco, Rdl. Jean Säfers donasies gekry het om die dame se lekkende dak reg te maak.

Mev. Johanna Petro van Marasingel, Golden Valley wat alleen in haar  huis woon nadat haar man haar ‘n paar jaar gelede ontval het, sê sy moes heelnag water vee as die reën begin uitsak het. Die water het by haar dak ingestroom.

Om dinge te vererger, het haar seun probeer om die dak waterdig te maak, maar die asbesdak is so vrot dat  hy ‘n gat in die dak getrap het.

Mnr. Fanie van Wyk, takbestuurder van Build it George en ‘n plaaslike kontrakteur, mnr. Pascal Lubile van Moreki kontrakteurs het dit in hul harte gevind om in hierdie uitsonderlike geval mev. Petro te help om haar dak te herstel.

Mnr. Van Wyk het gesê dit is vir hom ‘n eer om iemand wat so erg in die nood is, te help. Hy sê Build it probeer sover moontlik behoeftige mense in die George gemeenskap help.

Rdl. Säfers het net voor Kersfees gereël dat die dakplate afgelaai en op die platdak van die woning geplaas word. Moreki kontrakteurs het aangebied om die kontrakteur te betaal wie die dakplate vervang het. Pascal Lubile van  Moreki kontrakteurs wie tans chemiese toilette in die Informele areas voorsien en ook die 71 laekoste eenhede in Protea Park Informele area bou sê dat dit vir hom ‘n aangename voorreg is om Mev. Petro te kan help.

Rdl Säfers het mnr. Van Wyk en Moreki kontrakteurs bedank vir hul onbaatsugtige diens aan die gemeenskap en die seën van die Here oor hulle besighede toegewens.

Hier staan Rdl. Jean Säfers, Pumzile Makeleni, Johanna Petro, Fanie van Wyk van Build it en Unathi Ndatyana op die dak  met die aflaai van die dakplate.

Last published 25 January 2017