Thu
Thu
Thu
Thu

George

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Wilderness

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Uniondale

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Haarlem

Thursday°C

Important numbers

Electricity044 874 3917
Water / Sanitation044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal044 802 2900
Traffic / Licence044 878 2400 / 044 801 9315
George Law Enforcement044 801 6350
GO GEORGE Call Centre0800 044 044
George Municipality Switchboard044 801 9111
Hide -
Published: 02 Aug 2017Title: 2C Water Restrictions Status: Follow this link to find out what the 2C Water Restrictions are that apply to you http://www.george.gov.za/emergency-tariffs-and-tougher-restrictions-george-dam-drops-45
Published: 26 Apr 2017Title: Municipal MoneyStatus: Municipal Money is a website for ratepayers to review how municipal money is spent. Please follow the link: https://municipalmoney.gov.za/
Published: 12 Oct 2016Title: Dam Level And Rainfall For The WeekStatus: Reading taken on 15th August 2017 Dam Level: 42.02% Rainfall for the week: 18.5mm (from 10 August 2017) Damvlak: 42.02 % Reënval vir die week: 18.5 mm (vanaf 10 August 2017)
3
Home 3Contact usShow

Weather

George
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Wilderness
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Uniondale
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Haarlem
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Electricity 044 874 3917
Water / Sanitation 044 801 9262/9266
Fire 044 801 6311
Refuse Removal 044 802 2900
Traffic / Licence 044 878 2400 / 044 801 9315
George Law Enforcement 044 801 6350
GO GEORGE Call Centre 0800 044 044
George Municipality Switchboard 044 801 9111
11 April 2016

Aksie teenoor onwettige vullis storting

Die Uitvoerende Burgemeester van George, Charles Standers het verlede week gedurende die Maart Raadsvergadering aangekondig dat weens die strategiese doelwit van hierdie raad om George skoon, veilige en groen te behou, addisionele aksies geneem gaan word vir die woongebiede waar daar vullisprobleme is.
Vanaf April maand, sal daar vir 'n proeftydperk van drie maande op verskillende brandpunte “skips” geplaas word vir die ontvangs van vullis en die doeltreffendheid daarvan sal geevalueer word. Die geïdentifiseerde gebiede sluit in Lawaaikamp, Blanco, Conville, Parkdene, Thembalethu en sekere dele van Pacaltsdorp. Twee bykomende “tipper” vragmotors en 'n ekstra JCB is gehuur vir gebruik tot en met die einde van die finansiële jaar om die onwettige storting wat in Thembalethu plaasvind aan te pak.

In samewerking met die bakkie kontrakteurs, sal 'n toegewydevullisverwyderingvragmotor met 'n bestuurder en vier vulliswerkers al die ekstra swart sakke insamel in die woongebiede waar konstante onwettige storting plaasvind. Die vullisverywderingvragmotor sal vanaf 15h30 tot 18h00 daagliks werk, Maandag tot Vrydag.

In terme van tuinvullis en bourommel lewer die George Munisipaliteit 'n deur tot deur vullisverwyderingsdiens in die hele George. Portefeulje Raadslid vir Omgewingsdienste, Erasmus De Villiers vra dat die publiek en veral boukontrakeurs, daarvan gebruik moet maak. Vullis soos bourommel en groot hoeveelhede vullis wat nie in vullissakke pas nie, moet deur die genereerder daarvan self na die vullisstortingsterrein vir tuinvullis en bourommel op die ou lughawepad geneem word. 
Dit kom egter voor dat die meeste onwettige stortings van veral bourommel in die woongebiede, deur kontrakteurs gedoen word eerder as deur huisbewoners. Die kontrakteurs kan ook gratis by die stortingsterrein stort. Sou die publiek bereid wees om vullisstorting sondaars te rapporteer by wetstoepassing (044 801 6350 ) kan die munisipaliteit aksie neem.

Last published 18 April 2016